Tiffany Haddish

Tiffany Haddish
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tiffany Sarac Haddish
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tiffany Haddish (gebore 3 Desember 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Meet the Spartans (2008), Keanu (2016), en Girls Trip (2017), en in die televisiereeks The Carmichael Show (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy